Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Son op jou tong" deur CHARL DURAND
"Son op jou tong" deur CHARL DURAND [boodskap #53418] Wo, 14 November 2001 19:32
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar’s son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom
Vorige onderwerp: All Bearable : Deur CHARL-PIERRE NAUDÉ translated from Afrikaans by RICHARD JÜRGENS
Volgende onderwerp: 'n Floekkerige rympie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:56:36 MGT 2024